Search -
Norme Vir Afrikaans - Enkele Riglyne by Die Gebruik Van Afrikaans (Afrikaans Edition)
Norme Vir Afrikaans Enkele Riglyne by Die Gebruik Van Afrikaans - Afrikaans Edition Author:W.A.M. Carstens Hierdie werk is 'n praktiese naslaanbron wat as basis vir eie taalontwikkeling kan dien. Die doel is nie om streng normatief te probeer voorskryf nie, maar eerder om leiding te gee met die hantering van praktiese taalkwessies. Dit is 'n omvattende en uiters bruikbare hulpmiddel vir sowel student as dosent, en is die vrug van die outeur se jarela... more »nge ondervinding as taaldosent.« less